algemene informasie

Skooltye

Graad R - Graad 2:  07:30 - 12:40 (Maandag - Vrydag)

 

Graad 3:  07:30 - 13:00 (Maandag - Vrydag)

 

Daar is 'n wagklas vir die Gr R - 3 leerders wat nie dadelik afgehaal word nie.  Hulle bly in hul klas tot hul ouer boeties/sussies hul kom haal of hulle naskool toe moet gaan.

 

Graad 4 - Graad 7:  07:30 - 13:40 (Maandag - Donderdag)

 

Graad 4 - Graad 7:  07:30 - 13:10 (Vrydae)

skooldrag

By Laerskool Florida is ons trots om pragtige skooldrag te hê.

'n Skool se unieke skooldrag help om eenvoud te vorm en dat die kinders deel kan voel van die spesifieke skool.

SEUNS

Kort grys broek | Grys langmou hemp

Grys kortmou (Maroen strepe) | Grys langbroek

Drymac (Beskikbaar by klerebank)

Maroen das met wapen  (Opsioneel vir Graad 1 - 6)

Warm baadjie (Beskikbaar by klerebank)

Skoolsweetpak met skoolskoene

Maroen trui vir koue dae

  Grys kouse | Swart skoene

DOGTERS

Nuwe maroen skoolrok (by klerebank beskikbaar)

Drymac (Beskikbaar by klerebank)

Warm baadjie (Beskikbaar by klerebank)

Skoolsweetpak met skoolskoene

Swart skoene (Mag kaalvoet wees)

Maroen trui vir koue dae

Grys kouse | Swart skoene

LEWERANSIERS

Klerebank Langs snoepie tydens skoolure

Leoni: 0833468470

Viva Sports The Highway, Florida

011 672 7562

Friendly House Van Wyk straat, Roodepoort 011 763 2566.

Skoollied

OPSAAL!

Lied van Laerskool Florida (C.H. Rönnebeck)

 

Tussen lowergroen en blommeprag,

 

Waar die heuwels glansend dein,

 

Het verrys 'n mooi simbool van krag,

 

Het ons dierbaar Skool verskyn!

 

As ons leuse "OPSAAL" luid weerklink,

 

Word die hele land bekoor.

 

Op en wakker, jonge burgers flink,

 

Laat die juigkreet OPSAAL hoor!

 

Refrein:

 

Dit is Florida wat brandwag staan,

 

Helder klink die roep "Werda!"

 

Ons sal OPSAAL

 

Ons sal voorwaarts gaan

 

Op die pad van Suid-Afrika!

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za