gimnastiek

Vir Gr R – 3 vir seuns en dogters. Oefen Vrydae van 13:00 – 13:45

 

Die gimnastiek wat deur JGC Gymnastics aangebied word is daarop toegespits om veral aandag aan die volgende te gee:

 

  • Groot motoriese koördinasie & Balans.
  • Spiertonus en posturele probleme.
  • Liggaamsbeeld.
  • Oog-hand koördinasie & Oog-voet koördinasie.
  • Dit bied ook die geleentheid aan leerders wat nie aan ander sportsoorte kan deelneem nie, om op hierdie wyse as individu wel fisiese oefeninge te doen en op sy/haar eie te presteer na sy/haar eie vermoëns.

 

Daar word gebruik gemaak van verskeie apparate en hulpmiddels soos bv. mini-balk, mini-trampolien, mini-brug, balanseerblokke ensovoorts .

 

 

Hoofafrigter: Ilse Laing – 083 634 6164

E-pos: jgcgymnastics@absamail.co.za

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za