hokkie

Ons bied hokkie afrigting aan vanaf 0/6 tot 0/13 aan vir dogters en neem aan verskeie toernooie deel by verskillende skole.  Daar is ook ʼn Junior- (0/10 & 0/11) en Senior-span (0/12 & 0/13) vir die seuns wat graag aan hokkie wil deelneem.

 

Ligawedstryde in die A-afdeling plaas. Ons lewer jaarliks liga- en distrikswenners op en lewer ook spelers wat jaarliks in die D12- span opgeneem word.

 

  • A-Afdeling in Laerskole liga (getal 700+ leerders)
  • Lewer jaarliks liga- en distrikswenners
  • Lewer jaarliks spelers vir D12-span
  • 2014 - 0/13 dogters wen Impala toernooi en is 3de in liga.  Twee 0/13 en twee 0/12 dogters word in die D12-span opgeneem. 0/13 seuns behaal 3de plek in liga en een seun word in die D12-span opgeneem.

 

Afrigters:

0/7  -  Mariska Alberts

0/8  -  Lizani Reynolds & Nadia Herbst

0/9  -  Carla Schlebusch & Leah Venter

0/10  -  Mignon Schlebush & Mariska Alberts

0/11  -  Karlien Volschenk & So-Lize Beyleveld

0/12  -  Alté van Gerve & Karen Scheepers

0/13A  -  Rianita Kerwen & Cornel Mouton

Snr Seunspan  -  Yvette Venter

Jnr Seunspan  -  Esmé Rossouw

 

Mini-Hokkie

Laerskool Florida probeer al van vroeg af om die basiese beginsels van hokkie vir ons kinders te leer. Ons neem aan verskeie Mini-hokkiedae deel en probeer soveel moontlik wedstryde vir hulle reël.

 

Afrigters:

0/7  -  Mariska Alberts

0/8  -  Lizani Reynolds & Nadia Herbst

0/9  -  Carla Schlebusch & Leah Venter

 

Ons kinders geniet die mini-hokkie baie.

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za