judo

Kuzushi Judo Kwai

Making a difference

 

Affiliated to judo South Africa, Gauteng judo federation, west rand judo association & west rand sports confederation

 

Wow! Judo en selfverdedigings klasse

Judo is nie net ‘n sport:

  • dit  is gegrond op die volgende waardes:
    • vriendskap, moed, respek, selfbeheersing,  hoflikheid, eerlikheid, beskeidenheid en Hulpvaardigheid
  • dit is een van die gevegsporte “ martial art” by die olimpiese spele.
  • dit is vir persone van alle ouderdomme, grootes en geslagte.
  • dit is ‘n uiterse goeie vorm van self -verdediging.
  • dit verbeter ko-ordinasie, krag, selfvertroue, konsentrasie en disipliene
  • dit help jou om uit te blink in ander sportsoorte.

 

Judo inligting:

  • klasse vind elke woensdag middag in klaskamer 22 plaas. (bykomende klasse beskikbaar)
  • klastye:  16h00-16h50.
  •  fooie is R750 per kwartaal of R320 per maand ( x 10 maande).
  • affiliasie/ registrasie fooi vir 2019 vir nuwe lede is R350 ( judo t- hempie ingesluit).
  • die eerste klas is gratis.
  • jou afrigter is katja bruwer, 6de dan, vorige lid en kaptein van sa nasionale span.
  • geregistreede judo sa afrigter, met international judo federation kwalifikasie.

 

 

Tel – 011 764 4290

Cell – 083 329 5923

Email- katjajudo@iburst.co.za

 

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za