koor

Die Junior- en Seniorkoor van Laerskool Florida word regdeur die jaar aangebied. Die leerders sing nie omdat hulle móét nie, maar omdat dit vir hulle lekker is.

 

Ons bied die kinders baie geleenthede deur optredes om kans te kry om hulle talente ten toon te stel.

 

In Julie-maand vind ons jaarlikse Foyer-produksie plaas waar ons kinders die geleentheid kry om tydens ‘n spoggeleentheid saam met bekende kunstenaars op te tree in ‘n massa-koor produksie.

 

Jaarliks word daar ook verskeie kerk-optredes en kunswedstryde gereël.

 

Oefentye:

Seniorkoor:     Woensdae 14:00 – 15:00

Juniorkoor:     Woensdae 13:00 – 14:00

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za