krieket

Laerskool Florida speel die laaste 3 jaar in die Super liga en is finaliste in alle formate.  Ons speel ook in die Johannesburg Wes aand-liga.

Die afgelope 3 jaar het ons 28 seuns in die Johannesburg Wes krieketspanne gehad en ons spog ook met 3 afrigters.

Ons is ook trots op ons oud Florrie Wian Mulder wat in die Protea-span opgeneem is.

  • A-Afdeling in Laerskole liga (getal 700+ leerders)
  • Lewer jaarliks liga- en distrikswenners
  • Lewer jaarliks spelers vir Sentraal-Wes & D12-spanne

 

Afrigters:

0/9  -  Mias Schutte & Marinus Meintjes

0/10  -  Waldo du Preez

0/11  -  Matt Snyman

2de  -  Mark Nell

1ste  -  Jeane Kriel en Deodat Botes

 

Mini-Krieket

Afrigters:

0/7  -  Madeleine Keyter & Jeanice Schutte

0/8  -  Dala Greyling

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za