netbal

Laerskool Florida is die skool waar ons geleenthede vir ons leerders skep om deel te wees van ʼn span.

 

  • Laerskool Florida speel in die Super 12 reeks.
  • A-Afdeling in Laerskole liga (getal 700+ leerders)
  • Lewer jaarliks liga- en distrikswenners
  • 2011 – 0/11 6de in Gauteng
  • 2011 – 0/12 10de in Gauteng
  • Lewer jaarliks spelers vir D12- en SA-Netbalspanne
  • 2014 - Drie 0/13 dogters behaal die oefenspan vir Gautent en 0/11's is die ligawenners en 3de in die Winterspele

 

Afrigters:

0/9  -  Christa Bushney & Janine Birkenstock

0/10  -  Leandri Sieberhagen & So-Lize Beyleveldt

0/11  -  Candice Theron & Leah van Heerden

0/12  -  Esmé Rossouw & Christa Bushney

0/13A  -  Carla Schlebusch & Cornel Mouton

0/13B  -  Alte van Gerve

0/13C  -  Karen Kruger

 

Mini-Netbal

By mini-netbal (ouderdomme 0/6 - 0/9) word die basiese beginsels en vaardighede van netbal aangeleer en die liefde vir die sport word reeds vroeg ontwikkel.  Ons neem aan verskeie mini-netbal dae en wedstryde deel.

 

Afrigters:

0/6  -  Michelle Jansen van Vuuren & Nadia Herbst

0/7  -  Jeanice Schutte

0/8  -  Michelle Jansen van Vuuren

 

Kinders moet hier deelneem omdat dit lekker is. Ons kinders wil net speel.

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za