rugby

Laerskool Florida speel in die Super 12 reeks en was in sy afdeling, die algehele wenner in 2011, 2012 en 2013

 

Ons was die Goue Leeus wenners (onder 13) 2006, 2010, 2011 en naaswenners 2012.

Bondedag wenners 2011.

A-Afdeling in Laerskole liga (getal 700+ leerders).

Lewer jaarliks Leeus 0/12 en 0/13 spelers

 

Afrigters:

0/9  -  Mark Nell & Marinus Meintjes

0/10  -  Deodat Botes & Waldo du Preez

0/11  -  Jeane Kriel & Matt Snyman

3de  -  Marinus Meintjes & Johan Woest

2de  -  Mias Schutte & Mark Nell

1ste  -  Rickus Swanepoel & Shaun Benningfield

 

Welpie-Rugby

Laerskool Florida probeer al van vroeg af om die basiese beginsels van rugby vir ons kinders te leer. Ons neem aan verskeie Welpierugby-dae deel en probeer soveel moontlik wedstryde vir hulle reël.

 

Afrigters:

0/6  -  Matt Snyman & Waldo du Preez

0/7  -  Rickus Swanepoel

0/8  -  Deodat Botes

 

Die doel van welpierugby moet altyd wees genot en die ontwikkeling van ons kinders. Wen motief op dié vlak is nie opvoedkundig nie.

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za