skaak

Laerskool Florida se afrigters en leerders wat aan skaak deelneem is passievol oor dié uitsonderlike sport.  Die leerders blink elke jaar uit en vorder gereeld tot op D12- en Gauteng-vlak.

 

Ons neem jaarliks aan die individuele Kampioenskappe deel waar ons leerders op individuele vlak hulle volle potensiaal kan uitleef.  Ons neem ook aan die Super 12-kampioenskape deel.  Die hoogtepunt van ons skaak-jaar is die Span Kampioenskappe.

Ons spog met ervare afrigters en oefen op ʼn weeklikse basis op ʼn Woensdag en neem gereeld aan vriendskaplike toernooie deel om leerders goed voor te berei.

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za