swem

The Swim School is reg oorkant Laerskool Florida in Alexandra geleƫ.

 

Hulle doelstelling is om hul swemmers te motiveer om die beste te wees wat hul kan wees en om hulle te leer om hul eie doel te stel en te bereik. Hulle motiveer die emosionele, fisiese en sosiale ontwikkeling van elke leerder.

 

Kontak:  011 674 2530

E-pos: info@theswimschool.co.za

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za