tennis

Laerskool Florida is bly om van Mei 2013 tennisafrigting by die skool aan te bied.  Mnr Rickus Swanepoel bied die lesse op ons bane aan op Woensdae en Vrydae. Ons beoog om 'n tennisspan vir die derde kwartaal te kies.

 

Daar is plek vir slegs 10 spelers per sessie.  Gesinne kan ook saam lesse vat, kontak gerus vir Mnr Rickus vir verdere besonderhede.

 

  • Juniors (0/7 - 0/10):
    Kies tussen Woensdae 14:00 - 15:00 OF Vrydae 13:30 - 14:30
  • Seniors (0/11 - 0/13):
  • Kies tussen Woensdae 15:00 - 16:00 OF Vrydae 14:30 - 15:30

 

Kontak: Mnr Rickus Swanepoel  082 828 0986

kontak ons

Ontvangs 011 672 1540

Finansies 011672 6960

admin@laerskoolflorida.co.za

info@laerskoolflorida.co.za

finansies@laerskoolflorida.co.za