Hoe kan u ons kontak:

1. E-pos
Elke bestuurslid, onderwyser as ook kantooradministrasie het ‘n e-pos. U kan hulle gerus direk kontak. Onderwysers sal binne 24h (1 werksdag) u navraag/versoek beantwoord.

2. Klas Whatsapp-groepe
Klas Whatsapp-groepe is geslote groepe, waar ouers nie onderwysers vrae kan vra nie. Die groepe is geskep om vinnige en belangrike inligting aan ouers deur te gee. Indien jy enige navrae het of met die onderwyser wil gesels moet dit per e-pos wees. Kontak ons indien u nog die op ‘n klas groep is die.

3. D6-Kommunikeerder
Die D6 is ‘n aanlyn-app waar die skool daaglikse inligting, dokumentasie en reëlings deurgee. Besoek ons webtuiste vir die D6 aflaai konneksie.

4. Landlyn – 010 442 8999

5. WhatsApp – 081 826 8176

Kontak die bestuur

Stuur gerus ‘n e-pos aan ‘n administratiewe kantoor of bestuurslid:

  • hoof@laerskoolflorida.co.za

  • finansies@laerskoolflorida.co.za

  • rekeninge@laerskoolflorida.co.za

  • admin@laerskoolflorida.co.za

  • sport@laerskoolflorida.co.za

  • cornel@laerskoolflorida.co.za
  • janet@laerskoolflorida.co.za
  • alte@laerskoolflorida.co.za
  • sue@laerskoolflorida.co.za
  • bemarking@laerskoolflorida.co.za