Laerskool Florida bied tennis afrigting by die skool aan  Mnr Rickus Swanepoel bied die lesse op ons bane aan op Vrydae. Die skool neem ook deel aan die tennisliga in die 3rde kwartaal.

Daar is plek vir slegs 10 spelers per sessie, kontak gerus vir Mnr Rickus vir verdere besonderhede.

Kontak: Mnr Rickus Swanepoel 082 828 0986

Vir meer inligting kontak gerus Meneer Mias Schutte op

sport@laerskoolflorida.co.za