Ons is opgewonde om in ‘n nuwe dekade in te stap met spliternuwe geleenthede. Ons skop ons bemarkingsprojek af met nuwe bemarkings- en borggeleenthede vir die gemeenskap.
Ons glo dat as ’n Afrikaanse gemeenskap moet ons saam staan en mekaar ondersteun, dus het ons die volgende pakkette saamgestel om nie net Laerskool Florida te bevoordeel nie, maar ook al ons hardwerkende besighede wat ons kinders, skool en gemeenskap dra.

Skoolstatistieke
Ons nuwe bemarkingsplan het ‘n verskeidenheid platforms wat ons gaan oop maak om persoonlike besighede te adverteer. Statistiek van die skool-, sosiale media- en webtuiste is ’n bewys hoekom dit die moeitewerd sal wees om jou besigheid te adverteer.
Bemarkingstatistieke

Kontak Cycad Estates:

Kontak sonja smith funerals:

Kontak Coolidead:
