Waarna streef ons?
Ons Visie
Om ‘n skool te skep waar respek, omgee, trots, verdraagsaamheid en eerlikheid aangeleer, toegepas en van persoon tot persoon aangesteek kan word.
Om ‘n gesonde en gelukkige skoolmilieu daar te stel waarbinne opvoeders en leerders hulself ten volle kan uitleef. Om aan elke leerder die geleentheid te gee om sy/haar potensiaal ten volle te ontwikkel.
Om deur voortdurende aanvulling en verbetering van leerstof op hoogte te bly van ontwikkeling van akademiese werk, en sport- en kultuurgebied.
Wat will ons bereik?
Hoe gaan ons ons drome; ons visie, waar maak?
Ons skool se
Ondervinding en passie





Enige navraag?
Kontak ons vandag
010 442 8999
Algemene navrae: info@laerskoolflorida.co.za
Leerder aangeleenthede: admin@laerskoolflorida.co.za
Mnr Renier van Eyssen: hoof@laerskoolflorida.co.za
Finansiële navrae: finansies@laerskoolflorida.co.za
Skoolfonds navrae: rekeninge@laerskoolflorida.co.za
Sport navrae: sport@laerskoolflorida.co.za
Bemarking navrae: bemarking@laerskoolflorida.co.za