Kultuur
Wat is 'n nasie tog sonder kultuur?
Florries fokus op massa-deelname en kultuurontwikkeling om vir ons leerders verskeie geleenthede te skope en om hulself op die kultuur gebied uit te leef. Leerders word aangemoedig om hulle eie talente te ontdek, ontwikkel en te verfyn en om ‘n waardering vir die kunswêreld te ontwikkel.

Koor
Junior en seniorkoor neem aan verskeie geleenthede deel.

Revue
Revue word elke vierde jaar aangebied.

KOMPAS Kunstefees
Word jaarliks afgewissel tussen uitvoerende kunste en kreatiewe kunste in kwartaal 3.

Redenaars
Neem jaarliks deel aan die ATKV redenaars. Daar word ook interne uitdunne gehou en ander skole word uitgenooi na ‘n vriendskaplike redenaars aand. Redenaars word tydens kwartaal 1 en 2 gehou.

ATKV
Neem jaarliks deel aan die verskeie ATKV geleenthede wat aangebied word.
Kontak ons
- 48 9th Ave, Florida, Roodepoort, 1710
- 010 442-8999
- hoof@laerskoolflorida.co.za
- rekeninge@laerskoolflorida.co.za
- admin@laerskoolflorida.co.za