Laerskool Florida weet ons dat elke kind is uniek, besonders en spesiaal. Ons streef om jou kind se potensiaal te bereik deur te fokus op hulle unieke boustene.