JOU FLORRIE
Graad RR kan gesien word as ‘n voorbereidingsjaar vir Graad R en Graad 1.
Die kleuter kry die geleentheid om deur speel, te leer, sy wêreld uit te brei en met ‘n verskeidenheid media te eksperimenteer.
Daar word egter klem gelê op ‘LEER deur SPEEL’! Hy moet ook leer om ‘n roetine te volg en aan die vereistes van die klaskamersituasie te voldoen.
‘n Grondslagfase leerling (Graad 1-3) beleef hulle wêreld konkreet.
Selfontdekking bied die geleentheid om self te dink. Fisiese aktiwiteite om sosiaal te verkeer.
Die doel van opvoeding is om aan die leerder die geleentheid te bied om te leer van norms, waardes, kennis, insig en vaardighede.
Leer ook om interaksie tussen ander te bewerkstellig en sosiale vaardighede saam met taal te ontwikkel.
Graad 4 is die eerste graad van die intermediêrefase. Dit is die eerste jaar wat leerders eksamen skryf.
Graad 6 is die laaste jaar van die intermediêrefase en is die voorbereiding vir die seniorfase.
Graad 7 is die eerste graad van die seniorfase. Werkslading is meer om te verseker dat leerders reg is vir die hoërskool.
Maandag - Vrydag 07:30 - 12:40
Maandag - Donderdag: 07:30-13:30
Vrydag: 07:30-13:00
Maandag - Donderdag: 07:30-13:55
Vrydag: 07:30-13:00
ONS PRAGTIGE SKOOL
Opstalhek: Florrieland (Gr.RR)
Florishek: Florrieland en Grondslagfase (Gr.R-3)
Ridderhek: Intermediêre- en seniorfase (gr.4-7) en LSEN.
Personeelhek: Slegs personeel en naskool leerders vanaf 15:00.
naskool
FLORRIELAND & LAERSKOOL FLORIDA
Laerskool Florida
First National Bank (FNB)
Tak: 210554
Rek: 62921006244